top of page

Wie los voetspore in jou lewe? [video]


Ons almal los voetspore waar ons loop. So los mense ook voetspore in ons lewens. Wie los voetspore in jou lewe? Kom kuier saam waar ons hierdie vraag vanuit God se Woord bekyk tydens ons Ekerk Lewendig Preek.



bottom of page