Weet vyf dinge oor die lewe, en wees gelukkig! [video]
top of page

Weet vyf dinge oor die lewe, en wees gelukkig! [video]


Sondag oggend, 3 Mei om 9:00 gesels Stephan Joubert met ons tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Sy tema is "Weet vyf dinge oor die lewe, en wees gelukkig!" Kom kuier saam rondom God se Woord!


Jy kan ook hier saamkyk op ons Youtube kanaal.



bottom of page