- Stephan Joubert
Verander jou kyk, verander jou lewe! [video]
Sondag oggend 12 Julie om 9:00 is Stephan Joubert aan die woord waar hy met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Verander jou kyk, verander jou lewe!" Ons sien jou daar!
* Weens die regstreekse uitsending was daar ‘n uitdaging met die kwaliteit.
Jy kan ook saamkyk na al ons Ekerk Lewendig Preke op ons Youtube kanaal:
Of luister na die audiopreek hier: