• Stephan Joubert

Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 2 [video]


Ons nooi jou graag na ons tweede episode in ons Ekerk Lewendig Bybelskool. Stephan Joubert gesels verder oor die tema "Verander jou kop, verander jou lewe".