Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete. Deel 1 [video]
top of page

Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete. Deel 1 [video]


Ons skop Woensdag aand 30 September om 19:00 met 'n nuwe Ekerk Lewendig Bybelskoolreeks. Stephan Joubert gaan vir die volgende paar Woensdae aande met ons gesels oor "Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete". Almal is so welkom!


Jy kan ook gerus saam kyk en gesels op ons Facebookbladsy:



bottom of page