• Stephan Joubert

Trek terug jou bedanking by die Here [video]


Sondag oggend 4 Oktober behartig Stephan Joubert ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Trek terug jou bedanking by die Here." Sien ons jou daar?