• Stephan Joubert

Teen die grond maar aan die sing! [video]


Sondag oggend 19 Julie om 9:00 is Stephan Joubert weer aan die woord. Ons tema vir ons Ekerk Lewendig Preek uitsending is "Teen die grond maar aan die sing!" Almal is welkom.


Jy kan ook die video direk op ons Youtube kanaal kyk: