Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 3 [video]
top of page

Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 3 [video]



Kom reis saam met ons Woensdag 5 Augustus 2020 om 19:00 waar Stephan Joubert ons reis begelei opsoek na wysheid. Tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool gesels Stephan oor "Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe." Almal is welkom!


Stephan het ook 'n uitdeelstuk beskikbaar gestel wat addisioneel gebruik kan word tot hierdie Bybelskoolreeks.

Ekerk Spreuke Bybelskool Stephan Joubert
.
Download • 308KB

Ekerk Spreuke Bybelskool Stephan Joubert
Download • 308KB

Jy kan ook saamkyk op ons Youtube kanaal:



bottom of page