top of page
  • Writer's pictureStephan Joubert

Op pad na die kruis: Hoe Jesus gevolg moet word [video]


Ons reis tydens hierdie uitsending verder met ons Ekerk Lewendig Bybelreis deur Lukas. Ons begin by Lukas 14:25 tydens hierdie Bybelskool. Kry jou Bybel en kom reis saam deur Lukas.



bottom of page