• Pierre Engelbrecht

Op pad na die kruis: Hoe Jesus gevolg moet word [video]


Ons reis verder eerskomende Vrydag oggend om 9:00 met ons Ekerk Lewendig Bybelreis. Ons tema vir hierdie reeks is "Op pad na die kruis: 'n Bybelreis saam met Jesus van Lukas 9-19." Ons fokus op Lukas 9:57-62 tydens hierdie Bybelskool.