• Stephan Joubert

Onthou om te onthou! [video]


Stephan Joubert is eerskomende Sondag oggend 5 Julie 2020 om 9:00 aan die woord waar hy met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Onthou om te onthou!"