• Stephan Joubert

Kry jou lewe betyds in 2021 in lyn met God se wil [video]


Stephan Joubert is eerskomende Sondag aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Hy gaan gesels oor "Kry jou lewe betyds in 2021 in lyn met God se wil".