Kan ek nog in 2020 die evangelie glo? [video]
top of page

Kan ek nog in 2020 die evangelie glo? [video]


Ons wil graag 'n laaste regstreekse Bybelskool aan julle bekend maak vir 2020. Tydens hierdie Ekerk Lewendige Bybelskool gaan prof Jan van der Watt en Stephan Joubert regstreeks met ons gesels oor: "Kan ek nog in 2020 die evangelie glo?" Moet hierdie geleentheid Woensdag aand, 2 Desember om 19:00 nie misloop nie. Jy kan saamkyk op ons Facebook bladsy, of op ons Youtube kanaal.




bottom of page