• Jan van der Watt

Jy en die ander jy [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "Jy en die ander jy". Sien ons jou aanlyn?