Jesus is... [video]
top of page

Jesus is... [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag die 13de November om 9:00. Tydens hierdie regstreekse uitsending kyk ons na die benamings wat gebruik word vir Jesus in die brief aan die Hebreërs en hoe dit ons help om beter volgelinge van Jesus te wees.



bottom of page