Jesus is (on)veilig - Ekerk Lewendig Pinkster 2023 [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Jesus is (on)veilig - Ekerk Lewendig Pinkster 2023 [video]


Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe. Ons tema vir hierdie reeks is Jesus is (on)veilig.


Hier is die verloop van ons uitsendings:

  • Maandagaand 15 Mei om 19:00: Jesus is (on)veilig in sy roeping tot dissipelskap (Lukas 9:57-62)

  • Dinsdagaand 16 Mei om 19:00: Jesus is (on)veilig as Hy ons uitstuur (Lukas 10)

  • Woensdagaand 17 Mei om 19:00: Jesus is (on)veilig as ons in Hom vasloop (Lukas 5:1-11, en Lukas 5:27-32)

  • Donderdagaand 18 Mei om 19:00: Jesus is (on)veilig genadig by die kruis (Lukas 23:39-49)

  • Sondagoggend 21 Mei om 9:00 : Jesus is (on)veilig weerstandig en genadig (Lukas 9:51-56)

© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page