• Stephan Joubert

Jesus is hier: Kom kyk! [video]



Ons nooi jou en jou familie na ons Ekerk Lewendig preek op Kersfeesoggend. Stephan Joubert is aan die woord en sy tema is: "Jesus is hier: Kom kyk!"