• Johrné van Huyssteen

Ons roeping is groter as politiek en polemiek [video]


In hierdie video vra Johrné hoe gemaak met polemiek? Is ons roeping nie groter as politiek en polemiek nie? Kyk en gesels saam.