• Stephan Joubert

Hoe aanpasbaar is God? Bybelse reise op soek na God se hart. Deel 1 [video]


Ons nooi jou na ons eerste Ekerk Lewendig Bybelskool vir 2022. Oor die tydperk van vier Woensdae aande, gaan Stephan Joubert met ons die tema bespreek "Hoe aanpasbaar is God? Bybelse reise op soek na God se hart". Almal is welkom!