top of page

Goedheid - die hemelse medisyne vir 'n hemelse hart-aanval [video]


Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend om 9:00. Ons kuier rondom God se Woord en vra wat is hemelse medisyne vir 'n hemelse hart-aanval.


bottom of page