God se wil is... deel 1 [video]
top of page

God se wil is... deel 1 [video]


Kom kuier saam met ons Sondag om 9:00 waar Stephan Joubert met ons gaan gesels oor "God se wil is..." Moet hierdie regstreekse geleentheid nie misloop nie. Almal is welkom!


Kyk ook gerus saam na ander preke en Bybelskole op ons Youtube kanaal:




bottom of page