• Stephan Joubert

Glo en dink en leef soos 'n Christen [video]


Sondag 17 Januarie 2021 is Stephan Joubert weer aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema is "Glo en dink en leef soos 'n Christen".