• Stephan Joubert

Gebed verander my [video]


Sondag oggend 7 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor wat ons kan leer by Habakuk oor gebed. Hy gesels oor "Gebed verander my".

Jy kan ook na al ons Ekerk Lewendig Preke en Bybelskole kyk op ons Youtube kanaal: