Die merk van die dier, en ander probleme in Openbaring. Deel 1 [video]
top of page

Die merk van die dier, en ander probleme in Openbaring. Deel 1 [video]


Ons nooi julle graag uit na ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool die 5de en die 12de Mei 2021. Tydens hierdie twee geleenthede gaan prof Jan van der Watt met ons gesels oor die merk van die dier en ander probleme in Openbaring. Jy is genooi!
Die merk van die dier en ander probleme in Openbaring

Ons nooi julle graag uit na ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool die 5de en die 12de Mei 2021. Tydens hierdie twee geleenthede gaan prof Jan van der Watt met ons gesels oor die merk van die dier, en ander probleme in Openbaring. Jy is so welkom!




bottom of page