• Pierre Engelbrecht

Die hart van 'n Christen [video]


Ons is besig met 'n kort reeks by ons Ekerk Lewendig Preke op Sondae wat handel oor die eienskappe van 'n Christen. Verlede Sondag het Stephan gesels oor die "denke van 'n Christen".


Ons gesels hierdie Sondag, die 25ste Oktober om 9:00 verder en Pierre Engelbrecht is aan die woord. Sy tema vir die oggend is "die hart van 'n Christen." Sien jou daar!






© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

logo snapscan.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: