• Roedolf Botha

Bybelskool Psalm 58 [video]


Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Bybelreis Vrydag 3 September om 9:00. Ons reis deur 'n paar Psalms en ons staan stil by Psalm 58 tydens hierdie regstreekse uitsending.