Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor [video]
top of page

Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor [video]

Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag 18 April om 9:00. Stephan Joubert se tema vir die oggend is "Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor". Ons staan stil by 'n paar tekste uit Klaagliedere vir hierdie geleentheid. Jy is so welkom!
Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor

bottom of page