• Johrné van Huyssteen

2020 is vir die vrou [video]


In Johrné se laaste video vir 2020 kyk hy na Spreuke 31. Hy gesels in hierdie video oor "2020 is vir die vrou". Kyk en gesels saam.