• Stephan Joubert

Openbaring 7 - Die eindtyd vir gelowiges [video]


In hierdie 3 Minute Bybelskool bespreek Stephan Joubert Openbaring hoofstuk 7 met ons. Hierdie hoofstuk handel oor hoe die eindtyd lyk vir gelowiges.