• Stephan Joubert

God se wil is ... [video]


Het jy al ooit gewonder wat is God se wil? Of indien daar ‘n doel met alles is? Kyk gerus na ons volgende 3 minute Bybelskool waar Stephan Joubert ons help om te kyk na God se wil.