• Stephan Joubert

Ontdek die profeet Haggai [video]


In ons volgende twee videos van ons 3 minute Bybelskool fokus ons op die profeet Haggai. In hierdie 3 minute Bybelskool stel Stephan Joubert ons bekend aan die profeet Haggai.