God se wil sessie 11: God se wil geskied in die hemel [video]
top of page

God se wil sessie 11: God se wil geskied in die hemel [video]


So moet julle bid:… laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Matteus 6:9a,10

1. God se wil geskied in die hemel.

Ons bevraagteken dikwels of die wil van God nog werklik in die hemel geskied wanneer ons geweldig ly of swaarkry. Openbaring is die boek wat die wil van God in die hemel beklemtoon. Is God nog op die troon? Geskied sy wil nog?

2. Jesus hou die boekrol vas: Hy hou die geskiedenis in sy hand!

Op die aarde geskied God se wil tans gedeeltelik. In die hemel sit God egter op die troon: Eendag sal sy wil ook volkome op die Aarde geskied.


© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page