Wie jy is, is belangriker as wat jy doen [video]
top of page

Wie jy is, is belangriker as wat jy doen [video]


Sondag 23 Augustus om 9:00 is Stephan Joubert by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending aand die woord. Sy tema vir die oggend is “Wie jy is, is belangriker as wat jy doen." Jy is so welkom!


Jy kan ook saamkyk op ons Youtube bladsy:



bottom of page