• Stephan Joubert

Weet een ding, doen een ding! (1 Petrus: deel 2) [video]


Ons staan weer stil Sondag oggend om 9:00 tydens ons Ekerk Lewendig Preek by 1 Petrus. Stephan Joubert se tema is "Weet een ding, doen een ding!". Ons hoop om jou daar te sien!