- Stephan Joubert
Wees een uit 'n duisend wat 'n goeie lewe vir God leef [video]

Ons nooi jou en jou familie uit na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag 27 Desember 2020 om 9:00. Stephan Joubert gesels die oggend met ons en sy tema is "Wees een uit 'n duisend wat 'n goeie lewe vir God leef" Ons hoop om jou daar te sien!