• Pierre Engelbrecht

Wat verhinder jou om jou naaste lief te hê? [video]


Sondag oggend, 10 Oktober om 9:00 is Pierre Engelbrecht aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending en sy tema is "Wat verhinder jou om jou naaste lief te hê?"