Wanneer Jesus slaap op die boot [video]
top of page

Wanneer Jesus slaap op die boot [video]


Ons nooi jou uit na ons Pinkster reeks van 2021. Ons skop die reeks af Sondag 16 Mei om 9:00. Ons tema vir Pinkster is "In die regte boot, in die Here S'n!"


Pierre Engelbrecht skop ons reeks af hierdie Sondag met 'n kyk na Markus 4:35-41 en die tema is "Wanneer Jesus slaap op die boot"




bottom of page