• Pierre Engelbrecht

Wanneer Jesus jou land toe roep [video]


Pierre Engelbrecht sluit Pinkster af waar hy fokus op Johannes 21 en vra hoe dit lyk as Jesus ons land toe roep.