Verwonderd: Jesus loop my in die lewe in! [video]
top of page

Verwonderd: Jesus loop my in die lewe in! [video]


Sondag oggend om 9:00 gaan Stephan Joubert verder met sy drie weke preekreeks oor verwondering. Sy tema vir Sondag die 22ste Augustus is "Verwonderd: Jesus loop my in die lewe in!" Almal is so welkom!




bottom of page