• Stephan Joubert

Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 4 [video]


Stephan Joubert sluit ons Bybelskool oor die brein en geloof af Woensdag aand. Indien jy die eerste klomp gemis het, moenie bekommer nie. Jy kan die opnames hier sien.