• Johan Smith

Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 3 [video]


Ons nooi jou graag na ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool episode. Woensdag aand gesels Johan Smith met ons oor die verhouding tussen jou denke, jou brein en jou gemoedstoestand.