- Stephan Joubert
Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 1 [video]

Ons eerste Ekerk Lewendig Bybelskool vir 2021 skop af op 3 Februarie 2021. Vir vier weke gaan ons Woensdae om 19:00 regstreeks op ons Facebook en Youtube bladsy luister na Stephan Joubert waar hy gaan gesels oor "Verander jou kop, verander jou lewe". Almal is welkom!