• Stephan Joubert

Van twyfel tot geloof… ook in ‘n tyd van Corona [video]




Kom kuier saam op Paassondag oggend, 12 April 2020, tydens ons Ekerk Lewendige Preek uitsending. Stephan Joubert gaan met ons gesels oor “Van twyfel tot geloof… ook in ‘n tyd van Corona.”


Of kyk saam hier op ons Youtube kanaal. "Subscribe" aan ons kanaal om in kennis gestel te word as ons 'n nuwe video plaas.