Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete. Deel 3. [video]
top of page

Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete. Deel 3. [video]


Eerskomende Woensdag aand 21 Oktober om 19:00 sluit Stephan Joubert ons Ekerk Lewendig Bybelskool af. Ons tema vir die reeks is: "Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete". Stephan maak Woensdag klaar met die profeet Haggai. Almal is welkom!




bottom of page