Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete. Deel 3 [video]
top of page

Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete. Deel 3 [video]


Woensdag aand 14 Oktober om 19:00 gesels Stephan Joubert verder met ons tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool. Ons tema vir die reeks is: "Tussen sukses en mislukking: Op besoek aan die "H" Profete". Stephan staan Woensdag still by die profeet Haggai. Sien ons jou daar?




bottom of page