Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep! [video]
top of page

Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep! [video]


Skakel gerus in by ons Ekerk Lewendig Preek waar Stephan Joubert die oggend met ons gesels oor "Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep!"
Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep!

Sondag oggend om 9:00 is ons weer regstreeks. Kom kuier saam rondom God se woord waar ons tema vir die oggend is "Toe gebeur 'n hemelse staatsgreep!" Jy is so welkom om in te skakel! Sien jou daar!




bottom of page