Stof, klip, klei: uit die Skepper se hand [video]
top of page

Stof, klip, klei: uit die Skepper se hand [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "Stof, klip, klei: uit die Skepper se hand" Kom saam en beleef God se genade tydens hierdie kuier rondom God se Woord.




bottom of page