• Stephan Joubert

Stiller is beter ... voor God [video]


Sondag oggend 30 Mei om 9:00 behartig Stephan Joubert ons Ekerk Lewendig Preek. Sy tema is "Stiller is beter ... voor God" Kom kuier saam rondom God se Woord!