top of page
  • Writer's pictureStephan Joubert

Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 6 [video]


Woensdag 26 Augustus 2020 om 19:00 sluit Stephan Joubert ons Bybelskool reis af. Hoop ons sien jou daar!


Stephan het ook 'n uitdeelstuk beskikbaar gestel wat addisioneel gebruik kan word tot hierdie Bybelskoolreeks.

Ekerk Spreuke Bybelskool Stephan Joubert
.
Download • 308KB




Ons is ook baie opgewonde om ons regstreekse uitsendings van ons Ekerk Lewendig Bybelskool en Ekerk Lewendig Preek direk op ons Youtube kanaal ook ui te saai. Kyk gerus saam hieronder:




bottom of page