Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 2 [video]
top of page

Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 2 [video]


Woensdag 29 Julie 2020 om 19:00 gaan ons verder met ons Ekerk Lewendig Bybelskool waar Stephan Joubert met ons verder gesels oor "Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe." Sien ons jou daar?

Stephan het ook 'n uitdeelstuk beskikbaar gestel wat addisioneel gebruik kan word tot hierdie Bybelskoolreeks.
Ekerk Spreuke Bybelskool Stephan Joubert
Download • 308KB

Ekerk Spreuke Bybelskool Stephan Joubert
.
Download • 308KB



Jy kan ook na die opname kyk hier op ons Youtube bladsy:



bottom of page